'The Afrikaner Roots' is 'n kaart wat aandui dat kos wat ons as 'eie' aan ons kultuur beskou, nie regtig ons s'n is nie: Biltong kom uit Nederland, beskuit uit Frankryk, die Afrikane eet al lank voor ons mieliepap en koeksisters kom uit Maleisië. #graphicdesign #gradex2013 #art #artdept #kunsdept #kuns #us #universitietstellenbosch #afrikaner #map #kaart